Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Klubs gereed vir nuwe rugbyseisoen
Met die bekendstelling van die wedstrydbepalings van klubrugby in die Westelike Provinsie in Nuweland op Dinsdag 18 Februarie, weet klubs teen wie, waar en wanneer hul ligaverpligtinge begin.
-
Partye wag op hete kole
Die partye betrokke by die Botmaskop- ontwikkeling wag nou op hete kole om te hoor of werk aan die luukse ontwikkeling kan voortgaan.
-
Skenk en red tot drie lewens
Die Wes-Kaapse bloeddiens doen ’n beroep op skenkers om, ter viering van die maand van liefde, ’n stukkie van hul hart te deel deur bloed te skenk.
-
Gesprekke oor misnoeë
Hoewel talle studente van die Universiteit Stellenbosch (US) verlede week soos ’n golf mense tydens ’n vreedsame betoging rondbeweeg het, blyk dit alles is nou weer terug na normaal.
-
Klapmuts-strate bly skoon
Vrywilligers van die Shincheonji- Kerk van Jesus en Nehemia Ministries in Klapmuts het Saterdag 15 Februarie saam met gemeenskapslede hul moue opgerol om die strate van die dorp in ’n grootskaalse skoonmaak-inisiatief op te ruim.
-
Letterkunde gevier
Die agtste Adam Small-fees het die afgelope naweek in Pniël plaasgevind en het alles van gedigte tot Yaardt-musiek opgelewer.
-
-
Social-grant payments uninterrupted
No social-grant payments will be stopped despite the ongoing issues with the Sassa-card renewal crisis.






