Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Cornal Hendricks: Só lyk roudiens, begrafnisreëlings
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is […]
-
Pasiënt se familie gesoek
Die Stellenbosch-hospitaal is op soek na familielede van ‘n pasiënt, Norman van Wyk, wat op Woensdag 23 April na die hospitaal gebring is. Die omstandighede rakende die pasiënt se toelating is […]
-
Omgee-hospies lewer talle dienste
Engele van dood is hulle nie, ten spyte van wat die publiek van die Stellenbosch-hospies dalk dink. Inteendeel – wat die span van die plaaslike hospies wil doen, is om […]
-
Saagmeul kla oor vervoer
Inwoners van Saagmeul in Wemmershoek sê hulle is moeg van die “swak diens” wat hulle van die plaaslike taxivereniging ontvang en pogings om met die bestuur van die Franschhoek-taxivereniging te […]
-
Word ‘n bloedheld hierdie winter
Die winter bied unieke uitdagings vir bloedinsameling – seisoenale siektes soos verkoues en griep, minder skenkingsklinieke as gevolg van skoolvakansies, en minder mense wat in die kouer weer uitgaan. Dié […]
-
Huisroof op plaas op Polkadraai
Die Stellenbosch-polisie ondersoek ‘n saak van huisroof ná ‘n voorval buite Stellenbosch op Donderdag 15 Mei.
-
Skote klap in Cloetesville
Dit was ‘n bloedige begin van die week toe ‘n skietery Maandagoggend (12 Mei) in Cloetesville uitgebreek het. Dié skietery volg ná weke se geweld. In die jongste voorval is […]
-
Final home game surge
Stellenbosch FC will be in action in their final home match of the 2024-’25 Betway Premiership campaign, when they host SuperSport United at the Danie Craven Stadium in Stellenbosch on […]










