Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Moord op bejaarde: Verdagte in hegtenis
‘n Verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n 86-jarige man in Stellenbosch.
-
Tweede verdagte gearresteer
‘n Tweede verdagte is in verband met die moord op ‘n 86-jarige man van Stellenbosch gearresteer.
-
SR nie tevrede met US-raad se besluit
Universiteit Stellenbosch se studenteraad het hul kommer uitgespreek oor “sentimente” wat gister tydens ‘n vergadering van die universiteit se raad vorendag gekom het.
-
Dromme brand weer by US
Brande, dromme en gemors wat oral gestrooi word, is weer orals op Universiteit Stellenbosch se kampus te sien soos werkers by die universiteit betoog.
-
US: Steun vir taalbeleid groei
Die studenteraad van Universiteit Stellenbosch het pas ‘n verklaring vrygestel wat die ondersteuning van die voorgestelde taalbeleid deur verteenwoordigende strukture by die universiteit bevestig.
-
Man op Stellenbosch-berg gered
Die Skymed/AMS-helikopterdiens het vanoggend ’n mansstudent op die Stellenbosch-berg gered.
-
Werkers betoog by US – foto’s
‘n Swart rookwolk hang op die oomblik bo Victoriastraat waar honderde werkers en studente onder meer bande en dromme brand.
-
US-raad: Afrikaans bly in 2016
Ten minste die goedgekeurde minimum-taalaanbod in Afrikaans en in Engels sal in 2016 aan die Universiteit Stellenbosch geld.
-
Adam Tas is reg vir veg
Die Adam Tas-studentevereniging is gereed om Universiteit Stellenbosch die stryd aan te sê ná die aankondiging van die universiteit se nuwe taalbeleid.
-
Afrikaans se einde by US dalk in sig
Universiteit Stellenbosch het skokgolwe deur die Afrikaanse gemeenskap gestuur met hul voorstel om voortaan Engels as primêre onderrigtaal te gebruik.





