Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Asterskou terug na 2 jaar
Ná bykans twee jaar se stilte is die gewilde asterskou terug en die organiseerders hoop dit sal die beste skou nog wees.
-
Tokara refinement wins dividends
Tokara, the acclaimed family-owned Stellenbosch wine estate, took top honours in the 10 Year Old Wine Report 2022 with their Director’s Reserve White 2012 awarded the highest score overall of 95/100 points.
-
Werkloses kan só werk kry en baie help
Die Stellenbosse nie-regeringsorganisasie Bergzicht-opleiding en ontwikkeling nooi werklose gemeenskapslede om aansoek te doen vir die gesondheid-en-verswakte-sorg-program.
-
Information withheld
A Stellenbosch woman’s recent experience at the Stellenbosch Hospital has led her to start a petition against the way in which the staff communicates with patients’ families.
-
Boere kan nou kanse waag
Die gewilde kykNET-reeks Boer soek ’n vrou het in die afgelope 14 reekse bewys dat dit wel moontlik is om liefde op die kassie te vind en hubare boere, wat ook die kans wil waag om liefde op dié manier…
-
‘Be careful’ – police
Stellenbosch police have yet again urged residents to refrain from giving any personal information to strangers. This follows a man(62) being conned of a large amount of money from his bank account.
-
Gholfdag styf fonds
Die Burgemeestersfonds speel ’n belangrike rol en bied die burgemeester ’n geleentheid om gemeenskappe in nood, soos bepaal deur die munisipaliteit se finansiële riglyne, te hulp te snel.
-
Biggie bevorder Klapmuts-musiek
Met meer as ’n dekade se ervaring in die musiekbedryf wil ’n plaaslike kunstenaar van Klapmuts ’n platform vir jong kunstenaars en musikante van die dorp skep waar hulle hul talente ten toon kan stel.
-
Controlled burn in Jan Marais Nature Reserve
Stellenbosch Municipality plans to execute a controlled ecological burn within sections of the Jan Marais Nature Reserve during the last week of April, weather permitting.






