Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Come and hike by the light of a full moon
A full-moon hike will be held at Muratie Wine Estate in Stellenbosch this Sunday (15 May), with hikers urged to meet at the Dirtopia Trail Centre between 16:15 and 17:00.
-
Hilton se ink op, verfkwas droog
Die ink in sy pen is op, die verf aan sy kwas is droog, hy het sy laaste dialoog in die toneelstuk van sy lewe uitgevoer en dit ná ’n vol lewe afgesluit.
-
Stellenbosch se wyn nou aanlyn
Liefhebbers van Stellenbosch-wyne oor die wêreld heen kan nou die beste van hierdie gevierde wynstreek koop – alles op een plek, aanlyn en teen proelokaal-pryse.
-
Kom sê jou sê oor vervoer
Kom sê jou sê vandag (Donderdag 5 Mei) oor alle aspekte van vervoer – ook taxi’s, rolstoele, voetgangers en fietsryers – in die stadsaal wanneer daar ’n ope dag is om die publiek se mening te kry oor die munisipaliteit…
-
-
-
KKNK art expo goes online
Art lovers have the opportunity to see the acclaimed works of artists who exhibited at the 2022 Klein Karoo National Arts Festival (KKNK) online through a 3D virtual gallery.
-
Geslagsgeweld dalk skoolvak
’n Oudstudent van die Universiteit Stellenbosch, Emily O’Ryan, wil haar deel doen om geslagsgeweld die hoof te bied deur ’n kurrikulum en handboek oor geslagsgeweld vir gr. 6- en gr. 7-leerders te ontwerp.
-
Verlede is vir die toekoms
’n Groep vroue van die Pniël-vrouedigters het Saterdag 30 April die eerste keer by die Rupert-museum opgetree. Hul optredes het veral klem gelê op slawerny, kolonialisme, Apartheid en ander soorte onreg. Die optredes was deel van die Rupert-museum se
-
50 gesoek om só te help
Die Stellenbosse kinderhuis, Jeuguitreik, by die Du Toitstasie, het die omgeeharte van Stellenbossers nou meer as ooit nodig.





