Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Scholars talk their way to top
Stellenbosch Museum marked International Museum Day with a speech contest for scholars on Thursday 26 May.
-
Buurtwaglede het baie planne vir die toekoms
Twee buurtwagte in Franschhoek het groot planne om hul dorp veilig te hou en het as blyk van waardering vir die vrywillige werk wat buurtwaglede doen op Maandag 6 Junie kospakkies aan lede uitgedeel.
-
Join the fun – do trail run
The Bottelary Hills Renosterveld Conservancy (BHRC) is collaborating with TrailFun to host a series of trail runs in aid of community development.
-
-
Poets present their verses
Poets from Stellenbosch and surrounding areas presented their works at an open microphone poetry concert presented by the Stellenbosch Museum in the garden at Grosvenor House on Friday 20 May.
-
-
Beendere dalk van man
Die Cloetesville-polisie het met gebruik van tegnologie uiteindelik ’n deurbraak gemaak in die ondersoek na ’n man wat vroeër vanjaar as vermis aangemeld is.
-
Vakansieprogram vir jongspan kom eersdaags
Gemeenskapsleiers en medewerkers van 11 van Stellenbosch se dorpies het saamgetrek om te beplan aan konstruktiewe vryetydbesteding vir kinders van Stellenbosch.
-
Op moedverloor se vlakte
Drie broers van Idasvallei sê hulle is slegter af as wat hulle was voor die Stellenbosch-munisipaliteit hulle van hul plakkershuise in Garden City na Jamestown verskuif het en nou vrees hulle vir hul lewe.
-
Dié appel val reg langs die boom
Een van die skouspelagtigste bome op Stellenbosch staan in ’n baie toeganklike parkie, maar is aan meeste mense onbekend.









