Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kokkedoor trek nuwe braaivoorskoot aan met Kokkerdoor Vuur & Vlam
Die gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks, Kokkedoor, vier aanstaande jaar sy tiende verjaarsdag, en die viering sal weer as ’n hoofgereg op kykNET vlamvat!.
-
Nog ’n urineringsvoorval tref die Universiteit Stellenbosch
Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer in die kollig nadat nog ’n urineringsvoorval verlede week by nog ’n manskoshuis gebeur het – dié keer toe ’n dronk student op sy kamermaat se besittings urineer het.
-
Geskiedenis van Stellenbosch-gholfklub in boek neergepen
’n Boek oor een van die heel oudste gholfklubs in die land, Stellenbosch-gholfklub, is onlangs bekend gestel.
-
Studente se straatkuns gaan jou op Erfenisdag betower
Groot opgewondenheid heers in Stellenbosch oor die opening van die eerste ArtAttack Staproete-kunsuitstalling wat Saterdag (24 September) op Erfenisdag gehou gaan word.
-
Liggaamsbou vat hom van La Colline na die VK
’n Plaaslike liggaamsbouer van Stellenbosch is op pad na die Wêreld-liggaamsboukampioenskap in die Verenigde Koninkryk nadat hy onlangs sy pro-kaart ontvang het.
-
Twaalfde Dagbreek Straatmyl spog weer met groot name
Die 12de Dagbreek-straatmyl wat Donderdag 13 Oktober in Stellenbosch gaan plaasvind, spog weer met groot name én ’n nuutjie.
-
Stellenbosch mayor calls on Nersa to reject Eskom’s proposed 32% tariff increase
Stellenbosch Municipality has added its voice to the rejection of Eskom’s latest application for tariff increases, requesting that the application be withdrawn with immediate effect.
-
-
Jolly time at night market
The Boschendal Night Market returns for the Spring and summer season this Friday (23 September) – just in time for the heritage long weekend activities.
-









