Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Bubbly fest coming
The Franschhoek Cap Classique & Champagne Festival makes a welcome return to the Huguenot Monument on Saturday 3 December.
-
’n Eerste vir Kylemore
Hoërskool Kylemore is verlede Vrydagaand (4 November) as die wenners van die Musiekvideo-afdeling by die Paul Roos Gimnasium Filmit Fees aangewys.
-
‘I have lost everything!’
Close to 25 families were left homeless after a blaze destroyed 12 shacks in Khayamandi’s Zone J at the weekend.
-
Waar is die poskantoor?
Verwarring oor wat van die talle poskantore in Stellenbosch geword het en waar hulle nou geleë is, het talle inwoners laat kopkrap.
-
PRG-leerder as Netwerk24 se Blitsbrein aangewys
Hy is ’n kranige koerantleser en nuusvolger, en stel eenvoudig belang in die wêreld om hom. Justin Cowley, ’n gr. 12-leerder aan Paul Roos Gimnasium, is onlangs as die nasionale wenner van die Netwerk24- Blitsbrein Junior-kompetisie aangewys.
-
Vyf uitsonderlike individue ontvang US-eredoktorsgrade
Die jongste kohort wat met eredoktorsgrade van die Universiteit Stellenbosch (US) vereer sal word, het almal ’n positiewe impak op hulle onderskeie gebiede gemaak – van baanbrekerswerk in die mobieletegnologiebedryf in Afrika tot die ontwikkeling van
-
Diesel shortage means price hike
As a diesel supply crisis hits the US and builds in Europe, fuel prices in South Africa reached a record high this week, stoking inflationary pressures already weighing on critical industries and cash-strapped consumers.
-
Nobel-simposium vind eerste keer sedert 1965 buite Skandinawië plaas – net hier in Stellenbosch
Die Nobel-simposiums sal binnekort die eerste keer in die geskiedenis buite Swede gehou word – dié keer in Stellenbosch as ’n vennootskap tussen die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Studies (STIAS) en die Universiteit Stellenbosch (US).
-
De Jager to conduct the Cape Town Philharmonic Orchestra’s annual tribute concert
Stellenbosch resident Jacobus de Jager, winner of the fifth SA Conductors’ Competition, will conduct the Cape Town Philharmonic Orchestra’s (CPO) annual tribute concert to the late philanthropist Huberte Rupert.
-
Local conservancy recognised for progressive achievements
The Bottelary Hills Renosterveld Conservancy (BHRC), outside Stellenbosch, received the Conservation Driver Cape Fox Trophy for progressive conservation achievements at the recent 2022 Cape Fox Awards hosted at Zevenwacht Wine Estate.










