Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
With so much to give, give blood this Festive Season
The Western Cape Blood Service (WCBS) is appealing to all eligible and potential donors to give the biggest gift this festive season by donating blood.
-
Junior orkes wen silwer by Stellenbosch-eisteddfod
Junior orkes wen silwer by Stellenbosch-eisteddfod
-
LAAI AF | GRAPEVINE: Nuusbrief van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit
Dié 8-blad kwartaallikse nuusbrief is propvol nuus en gebeure, boodskappe en interessante feite oor nuusmakers, asook belangrike inligting uit die Breedevallei, Drakenstein, Langeberg, Stellenbosch en Witzenberg.
-
Vrae oor Stellenbosch-munisipaliteit die Van der Stel-sportterrein wil privatiseer
Sportklubs en lede by die Van der Stel-sportterrein is ongelukkig omdat die Stellenbosch-munisipaliteit dié geriewe wil privatiseer. Hulle beweer dit kan erge gevolge vir sportklubs inhou wat nie kan bekostig om ander geriewe te huur nie.
-
Nuwe forum gaan Cloetesville transformeer
’n Nuwe forum om ’n beter toekoms vir Cloetesville te bewerkstellig, is onlangs op die been gebring.
-
Dieselprys, paraffien af; petrol op dié Desember
Motoriste kan volgens die jongste ramings van die Sentrale Energiefonds (SEF) ’n aansienlike daling in die dieselprys vir Desember verwag. Die SEF se ramings vir die week wat op 15 November geëindig het, toon dat die dieselprys in Desember met…
-
Meer as 5500 Maties vang vandeesweek graad
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal by sy Desember-gradeweek vandeesweek 5 500 kwalifikasies verleen. Gradeweek is ‘n hoogtepunt op die Universiteit se akademiese kalender, en 13 plegtighede sal van 5 tot 9 Desember by die Coetzenburg-sentrum aangebied word. ??Die US sal…
-
Afrikaanse Taalraad vereer Kylemore-vrou
’n Kylemore-inwoner is die afgelope naweek deur die Afrikaanse Taalraad vir haar bydrae tot Afrikaans met ’n Kokertoekenning vereer.
-
Stellenbosch: ‘Initiation can’t stop now’, says Basotho chief
The Stellenbosch Municipality is aware of the illegal occupation of a parcel of council land, apparently by an initiation school, in the Ida’s Valley Nature Area.
-
With so much to give, give blood this Festive Season
The Western Cape Blood Service (WCBS) is appealing to all eligible and potential donors to give the biggest gift this festive season by donating blood.










