Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Amy op pad na die Dallas International Girls’ Cup in die VSA
’n Veertien-jarige sokkerspeler van Cloetesville is uitgenooi om volgende jaar aan die Dallas International Girls’ Cup in die VSA deel te neem – ’n geleentheid wat die koers van haar sokkerloopbaan kan verander.
-
Kinderdroom word waar vir Stellenbosch-brandweerman
’n Kinderdroom om eendag ’n brandweerman te word, het onlangs vir ’n jong man van Stellenbosch waar geword toe hy as ’n volwaardige brandweerman gegradueer het.
-
A celebration of chamber music
To celebrate its successful inaugural year the Cape Chamber Music Collective is presenting two programmes for different ensembles between 11 and 18 December at various venues in and around Cape Town.
-
‘Lights of Hope’ event aims to give 150 children a special Christmas
A series of pop-up performances in aid of a charity event called Lights of Hope will be held at the Dorps Museum (in Ryneveld Street) and Voorgelegen building (in Dorp Street) between 10:00 to 13:00 daily from 13 to 18…
-
Rowers slaan toe op Shoprite in Klapmuts
Gewapende rowers het verlede Donderdag (1?Desember) by Shoprite in Klapmuts toegeslaan en die supermark van duisende rand beroof.
-
14de Paul Roos-leerder ontvang die US-kanseliersmedalje
’n Oud-student van Paul Roos Gimnasium (PRG), Jean Durand, is vanjaar as die ontvanger van die kanseliersmedalje van die Universiteit Stellenbosch (US) aangewys.
-
Koffietafelboek vertel van die onreg wat inwoners van Van Ryneveldstraat ervaar het
’n Koffietafelboek oor die geskiedenis van Van Ryneveldstraat word Saterdag 17 Desember bekendgestel.
-
Vyfdegeslag-Matie en derdegeslag-Dagbreker vang graad
Dit was ’n blye dag vir ’n familie van Stellenbosch toe James Fourie jr., ’n vyfdegeslag-Matie en ’n derdegeslag-Dagbreker, Donderdag (8 Desember) sy Bcomm bestuursrek.-graad aan die Universiteit Stellenbosch verwerf het.
-
Annas does solo triathlon event in aid of Waldorf school
A carnival atmosphere created by supporters culminated in sweet success for iron lady Carla Annas, who completed her second self-organised triathlon event on Sunday 27 November, this time to raise funds for a full scholarship for a girl child to…
-
Cape Winelands District ready for hell, high water
Last Wednesday the Cape Winelands District Municipality (CWDM) displayed their readiness for the fire season with their Veld Fire Season Readiness Event, together with other role-players in the fight against fire.










