Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Staptog op Jeugdag
Die Universiteit Stellenbosch en Visit Stellenbosch vat vanjaar weer hande vir die staptog vir maatskaplike geregtigheid – van Stellenbosch tot op Pniël – wat op Jeugdag (16 Junie) sal plaasvind.
-
Duo off to Scotland
Local cyclists Luyanda Tobigunya and Kusaselihle “Lihle” of the Fairtree DP World Cannondale team were recently selected to represent South Africa at the 2023 UCI World Championships in Scotland.
-
Stellenbosch-museum hou jaarvergadering
Die Vriende van die Stellenbosch-museum hou Maandag 19 Junie hul jaarvergadering by Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, om 18:00.
-
The patient, the feisty, the curious and the playful . . .
Anna . . . Emily . . . Lisa . . . Sarah: The patient, the feisty, the curious and the playful – are the four new iconic reserve wines from Gyles Webb’s cool-climate Sutherland Vineyards in Elgin, named after…
-
Burgemeester maak nuwe komitee bekend
Die uitvoerende burgemeester van die Stellenbosch-munisipaliteit, adv. Gesie van Deventer, het Maandag (5 Junie) die skommeling van die Burgemeesterskomitee aangekondig.
-
Stellenbosse professor ontvang Italiaanse ridderskap
Stellenbosch-inwoner en een van die Universiteit Stellenbosch (US) se top-akademici, prof Francesco Petruccione van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke, het onlangs ’n buitengewone eerbewys ontvang toe die Italiaanse ambassadeur in Suid-Afrika die Orde van die Ster van Italië aan…
-
Publiek kan nog sê oor bouprojek
Het die ontwikkelaar van die voorgestelde Libertas-ontwikkeling geld aan die DA geskenk? Wat is die voordele van die ontwikkeling vir die Boord?.
-
Terry Lee dra die kroon en slaan groot beurs los
Die wenner van die SJ Community Hearts se skole-beursprogram is die afgelope naweek, ná ’n uitgebreide en strawwe proses, op ’n glansgeleentheid in Stellenbosch aangewys.
-
Nuwe TV-reeks bring hoop na Suid-Afrikaanse dorpe – en jy kan deel wees daarvan!
Koester jy nie net hoop nie, maar ook ’n groot droom vir jou dorp? Met kykNET se splinternuwe program Lottoland help ’n dorp kan dit eersdaags veel meer as net ’n droom vir jou gemeenskap word.
-
First Stellenbosch Social Innovation Winter School
Ranyaka Community Transformation in association with Stellenbosch Network and the Institute for Technology and Society are set to host the very first Stellenbosch Social Innovation Winter School from 3 to 7 July.










