Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Schalk Burger sr. skuldig bevind aan belastingontduiking
Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het hen boetes opgeleg, met opskorting van vonnisse vir vyf jaar, nadat belastingopgawes ingediende is.
-
Concern over killings in Kayamandi
Stellenbosch police are investigating various murders that took place since the start of August, and anyone with information that could assist the various investigations is requested to come forward. Sunday […]
-
“Coach” Juanita moontlik vrywillger van jaar
Ná jare van gemeenskaps- en vrywilligheidswerk is “coach” Juanita Jacobs deur die nasionale platform G-Sport genomineer as vrywilliger van die jaar. Jacobs, van Idasvallei, het oor die jare sportontwikkelingswerk van […]
-
Forging a digital path for youth
Jeraldene Menon In the start-up culture everyone talks about building for scale, where the unicorns, loud wins and exits are celebrated. Understandably, the most noteworthy entrepreneurs are the most enduring, […]
-
Broer en suster aangeval
‘n Vrou (60) en haar broer (40) is Saterdag (2 Augustus) in die vroeë oggendure met ernstige beserings gehospitaliseer nadat drie gewapende rowers by ‘n gastehuis naby Uitkykstraat in Franschhoek […]
-
Vyf vas vir moord op Groendal-man
Die Franschhoek-polisie sê hy het vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n man van Groendal die afgelope Sondag (3 Augustus). Austin Stevens (28) is glo deur […]
-
Kinders juig oor nuwe klaskamer
Die handjievol kinders van die JES Montessori-kleuterskool het verlede week hul nuwe Montessori-klaskamer amptelik met groot opgewondenheid op die Le Arc Berries-plaas in Wemmershoek geopen. Groot glimlagte was Vrydag (1 […]
-
‘Rome was almal se pa’
Tydens somervakansies het hy busse vol kinders na die strand laat aanry. Nou wonder die Cloetesville-gemeenskap wie dié taak by wyle Jerome Williams (56) sal oorneem. Volgens Williams se jonger […]
-
‘Jamestown-mafia’ brei uit
Die sogenaamde “Jamestown-mafia” het vanjaar nog ‘n lid ryker geword en hierdie keer is daar ‘n roos tussen die dorings. Jare lank word in onderwyskringe gespot oor die Jamestowners wat […]










