Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Loop lig vir dié soort kubermisdaad
Kubermisdaad het die afgelope paar jaar aansienlik toegeneem met kuberkrakers wat nie net mense uit derduisende rande bedrieg en swendel nie, maar ook die identiteit van sommige van die slagoffers steel.
-
Stellenbosch-straatkuns ’n belewenis vir almal om te aanskou
Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer inwoners van Stellenbosch bewus word van spatsels kleur en unieke kunswerke wat stilweg in en rondom die dorp verskyn.
-
Oog op die Gemeenskap se vrywilligers is ‘supersterre’
Vrywilligers van Stellsorg se Oog op die Gemeenskap-projek het verlede week by ’n diploma-plegtigheid ’n eed van vertroulikheid afgelê en hulle daartoe verbind om hul gemeenskap met deernis en eer te bedien.
-
ATKV-finaliste hou konsert
ATKV-Crescendo-finaliste staan gereed om te wys wat hulle in vanjaar se mentorskapprogram touwys geraak het. Voordat die finale konsert, Sit Dit Aan, op 7 Oktober plaasvind, gaan die finaliste vir oulaas nog een week se opleiding in Huis Du Preez…
-
e’Bosch vereer 8 vir hul bydraes
Dit is ’n voorreg om aan mense erkenning te gee vir die volhoubare bydraes wat hulle aan die gemeenskap lewer.
-
26 Brandbestryders gradueer in Kaapse Wynland
Die uitvoerende burgemeester van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM), dr. Elna von Schlicht, het onlangs 26 nuwe brandbestryders by die gradueringseremonie, wat by die opleidingsakademie van die KWDM se branddienste in Stellenbosch geh
-
Stellenbosch Craft Drinks Festival returns to the annual events calendar
Stellenbosch Craft Drinks Festival returns to the annual events calendar on 7 October in the scenic Jan Marais Nature Reserve. Opening its gates at 11:00 and promising a day filled with the best in craft beer, distilled beverages (non-alcoholic optio
-
Boschendal recognised as the Best Performing Farm in the Franschhoek region
Boschendal claimed top honours at the Western Cape Prestige Agri-Awards, being recognised as the Best Performing Farm in the Franschhoek region in a fiercely competitive category, which included entries from some of the most renowned farms in the reg
-
Blink toekoms wink vir Klapmuts-studente ná Efar-kwalifikasie
Altesaam 18 studente van Klapmuts het Maandagaand (18 September) met trots hul Emergency First Aid Responder (Efar) -sertifikate ontvang en is gereed om hul kennis toe te pas en hulp aan hul gemeenskap in tye van nood te verleen.
-
Cloetesville-polisie vind 2 vuurwapens
In ’n poging om veiligheid in die strate van Cloetesville te bewerkstellig, het die Cloetesville-polisie die afgelope naweek die stryd teen onwettige vuurwapens voortgesit en twee vuurwapens, in twee afsonderlike voorvalle, afgeneem.










