Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Dit was nie ons nie’
Minstens twee voertuie, waaronder ’n rooi Jeep Grand Cherokee en ’n vragmotor, is teen Dinsdagoggend in Khayamandi, Stellenbosch, aan die brand gesteek.
-
Stellenbucks Rewards relaunched
Visit Stellenbosch, the official destination marketing organisation for Stellenbosch, recently announced the 2023 relaunch of the popular Stellenbucks Restaurant Rewards Campaign.
-
WCBS pays tribute to blood donors
The Western Cape Blood Service (WCBS) continues to celebrate its heroes, the blood donors of the Western Cape, and inspires others to follow suit through its winter campaign from May to August. The service pays tribute to each donor who…
-
-
US se wynkunde-winterskool
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Wingerd- en Wynkunde- winterskoolprogram was propvol leergeleenthede en inspirasie en het ’n blywende indruk op die 22 gr. 11-leerders uit verskeie provinsies, sowel as ’n handjievol US studente, gelaat.
-
US se DVO-inisiatief die beste in Afrika
Die werk van die Universiteit Stellenbosch (US) se kantoor vir volhoubare ontwikkelingsimpak, die DVO/2063 Impak Hub, is as die Doelwitte vir Volhoubare Ontwikkeling (DVO)-inisiatief van die jaar in Afrika aangewys by die Akkreditasieraad vir Onderne
-
PRG-koor naaswenner by ATKV Applous
Paul Roos Gimnasium (PRG) se koor het ná ’n aand van uitstekende sang onder leiding van die uiters bekwame duo van Stephan Bezuidenhout (koorleier) en Cezarre Strydom (begeleier) as naaswenner in die ATKV Applous-kompetisie se Prestige-afdeling geëin
-
‘Portchie’ beplan grootste uitstalling nog in Eikestad
Die plaaslike bekroonde kunstenaar Jan Hendrik Viljoen, ook bekend as “Portchie”, word vanjaar 60 en om hierdie mylpaal te vier beplan hy die grootste kunsuitstalling in die Stellenbosch-stadsaal nog.
-
Khayamandi-taxivereniging ontken betrokkenheid by geweld in Stellenbosch
Minstens twee voertuie, waaronder ’n rooi Jeep Grand Cherokee en ’n vragmotor, is teen Dinsdagoggend in Khayamandi, Stellenbosch, aan die brand gesteek. Dit is onbekend of die voorvalle verband hou met die voortslepende taxi-staking in Kaapstad wat sedert verlede week…
-
US-koor en rektor na Japan genooi deur internasionaal gerekende filantroop
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), prof. Wim de Villiers, en 50 lede van die US se internasionaal bekroonde koor is op pad na Tokio in Japan waar hulle Woensdag (9 Augustus) aan die ISPS Sports Values…









