Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
WOW bemagtig en bederf groep plaaslike vroue
Women of Worth (WOW), ’n organisasie sonder winsbejag, is verlede maand amptelik by 401 Rozendal in Stellenbosch van stapel gestuur.
-
Geo in nuwe werklikheidstelevisiereeks
’n Stellenbosser is een van 12 deelnemers aan ’n splinternuwe werklikheidstelevisie-reeks, Die brug, wat die afgelope Donderdag (26 Oktober) op kykNET (DStv-kanaal 144) begin het.
-
Doen jou deel vir Kansa en ILoveBoobies by volgende jaar se fietstoer
Die 46ste Kaapstad-fietstoer vind Sondag 10 Maart 2024 plaas, en die opbrengste van die geleentheid sal weer na twee van sy begunstigdes, die Pedal Power Association en die Rotary-klub van Claremont, gaan.
-
What we can do to reduce the ever-present risk of a stroke
The burden of stroke is startling; according to the World Health Organisation (WHO) 15 million people worldwide suffer a stroke annually.
-
Women younger than 40 must be vigilant and recognise the signs and symptoms of breast cancer
The world’s most prevalent cancer, breast cancer, is commonly diagnosed in older women. However, younger women below the age of 40 should also remain vigilant and recognise the signs and symptoms of the disease as numerous studies have suggested that
-
Servikskanker kan totaal uitgewis word
Die provinsiale gesondheidsdepartement ondersteun deurlopende pogings om servikskanker as ’n toekomstige openbare bedreiging te elimineer.
-
Pniël Villagers vereer uitblinkers
Die Pniël Villagers-rugbyklub het Vrydag 13 Oktober sy jaarlikse prysuitdeling in die Milleniumsaal in Pniël gehou.
-
Borg gee Rietenbosch-rugby hupstoot
Die rugbyspelers van die Rietenbosch Primêre Skool sal in styl op die veld draf danksy ’n borgskap van ACDC Dynamics – ’n eerste vir die skool sedert sy ontstaan 32 jaar gelede.
-
KYK: Stellenbosch-krieketklub vereer sy jong spelers
Die Stellenbosch-krieketklub het sy junior uitblinkers van die 2022-’23-seisoen in September en voor die begin van die 2023-’24-krieketseisoen tydens dié klub se jaarlikse junior prysuitdeling by die Idasvallei-sportterrein vereer.
-
Stof gaan nie lê oor baniere op N1-snelweg
Die advertensiebaniere op die N1 sowat 200 m voor die Klapmuts-afrit het in Junie vanjaar redelik opslae verwek toe die Real Housewives van die Wynlande-televisieprogram daarop geadverteer is en dit ’n kragonderbreking in Klapmuts veroorsaak het.










