Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Virtuoso Mel Botes et al to pay tribute to legendary guitarists in Stellenbosch
Guitar virtuoso, superb vocalist and talented composer Mel Botes, together with a top-class band of some of South Africa’s finest musicians, will present the legendary sounds of Dire Straits and other iconic guitar heroes at Muratie Wine Estate in St
-
Walking for the disabled: A call for equitable access to services and opportunities in Stellenbosch
The fifth annual Walk with Disability event will again take place on the streets of Stellenbosch on Saturday 18 November.
-
Bekende Stellenbosse speurder oorlede
Oudspeurder Gerhard Claassen is vroeg Maandagoggend (6 November) ná ’n kort siekte in die ouderdom van 62 oorlede.
-
FOTO’S: Van der Stel-Evergreens vereer sy uitblinkers
Die prysuitdeling van die Van der Stel-Evergreens-rugbyklub is Saterdag (4 November) in die Van der Stel-saal gehou en die tema was The Great Gatsby.
-
Fietsry-koors onder Idasvallei se jeug
Fietsry is vinnig besig om ’n opwindende en leersame tydverdryf onder jeugdiges in Idasvallei te word – dit danksy ’n program wat deur die Idasvallei-gemeenskapstaproetes van stapel gestuur is.
-
16 Dae van Aktivisme: ‘Praat uit teen geweld’
“Ons mag nie vir ’n minuut stilbly oor geweld nie. Kom ons neem hande, staan saam en meld alle gevalle van geweld aan om ons gemeenskappe weer heel te maak.”.
-
FOTO’S: Oud, jonk plant bome in Uniepark
’n Boomplant-seremonie, wat deur die raadslid Annemarie Ferns en die wykskomitee van wyk 7 aangebied is, is verlede Woensdag (1 November) by die Uniepark-arboretum gehou.
-
Mountainview-inwoners voel soos ‘n ‘vergete’ gemeenskap
’n Brand wat verlede maand die lewe van twee mense geëis het, het hernude kwessies en vrae by inwoners van die Mountainview- informele nedersetting in Jamestown laat ontstaan.
-
Behave on Stellenbosch Mountain – and that includes your dogs
Stellenbosch University (SU) has again issued a plea to people taking their dogs for walks on Stellenbosch Mountain, to keep them on leashes, especially in the areas adjacent to the Welgevallen experimental farm.
-
Mans aangemoedig om na hul gesondheid om te sien
November is mansgesondheidsmaand, en die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) plaas die kollig op ’n onopvallende dog beduidende kwessie wat ’n aansienlike deel van die Suid-Afrikaanse manlike bevolking raak.










