Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Só gaan sokkerklub se veldtog kinders bystaan
’n Projek wat aan die einde van die 2022- akademiese jaar van stapel gestuur is, sal vanjaar weer plaaslike kinders die mag van die pen gee danksy die pogings van lede van ’n plaaslike sokkerklub.
-
Motorsport: Giniel sak terug in Dakar
Stellenbosch se wêreldbekende veldtydrenjaer, Giniel de Villiers, hou steeds kop bo water in die stormagtige see van sandduine, skeurvalleie, tweespoorpaadjies besaai met klippe en vinnige grondpaaie op pad na die eindpunt van sy 21ste Dakar-veldtydr
-
Plaaslike groentetuine kry hupstoot
Opleiding vir die 2024- e’Bosch-skoolvakansieprogram het vandeesmaand met opleiding in hidroponika begin.
-
Pniël vier jong sportsterre en rolmodelle
Pniël is maar ’n klein dorpie – net buite Stellenbosch in die rigting van Franschhoek – maar dis ook die geboortedorp van groot sportsterre soos die voormalige Protea-krieketspelers Henry Davids en Henry Williams.
-
Tien aanskou eerste lewenslig op Kersdag en Nuwejaarsdag
Tien babas is op Kersdag en Nuwejaarsdag by die Stellenbosch-hospitaal gebore en is deel van die 484 nuwelinge wat hul opkoms by hospitale die provinsie heen op hierdie twee spesiale dae gemaak het.
-
Blood service aims for 4 000 new donors in 2024
The Western Cape Blood Service (WCBS) continues to call on the public, especially youths, to donate blood to save lives.
-
FOTO’S: Haarsalon het rede om te vier
Styled by J&J, ’n haarsalon wat in die hartjie van Stellenbosch geleë is, het onlangs sy eerste bestaansjaar gevier. Die salon, wat deur Idasvallei-inwoner Joslyn Abrahams bestuur word, het uitermate […]
-
‘Pinkster Mamma’ van Klapmuts sal gemis word
Getruida “Gerty” Ryan, die gospelsangeres van Klapmuts wat as die “Pinkster Mamma” onder die Christelike gemeenskap van die Wes-Kaap gedoop is, is kort voor Nuwejaar dood weens nier-komplikasies.
-
Initiation season: 500 Boland boys have become men
The week from Christmas to early January is when most homes with initiates are in preparation for celebrating the return of their children from the mountain, widely known as Umgidi.










