Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Police warn of crime hot spots in Stellenbosch
Stellenbosch police have warned residents to be cautious and exercise vigilance in various areas, following a noticeable change in crime tendencies in the precinct throughout January.
-
Learn more about snakes at public talk in Franschhoek
Local reptile expert Tyrone Ping will present a public talk about the snakes and reptiles of Franschhoek at the Franschhoek Theatre on Wednesday 28 February.
-
Kranige skrywer van Cloetesville mik nog hoër
As kind het sy gesukkel om haar gevoelens en emosies uit te spreek, maar wanneer sy met ’n pen gewapen was, het die woorde wat sy wou uiter, net natuurlik uit haar gevloei.
-
Lees is topmatrikulant Leeroy se anker
Leeroy Chakanyuka onthou hoe hy as gr. 4-leerder sy geskiedenishandboek in ’n dag klaar gelees het en in gr. 5 sy wiskunde vooruit gedoen het sodat hy in die klas kon sit en lees terwyl sy klasmaats wiskundesomme uitwerk.
-
Sewesrugby-koors tref Pniël
Die Big Brag, wat die tweede sewestoernooi van die Pniël Villagers-rugbyklub voorafgaan, word Vrydag (16 Februarie) gehou, voordat die toernooi Vrydag 23 en Saterdag 24 Februarie in die dorp plaasvind.
-
Kô hys toe, na Pniël se boekfees
Alles wat met boeke en letterkunde verband hou, sal weer die hoofrol inneem wanneer die sewende jaarlikse Adam Small-fees later vandeesmaand in Pniël gehou word.
-
Tienerma probeer glo kind vermoor
’n Ma van Stellenbosch het gister (Woensdag 14 Februarie) in die Stellenbosch-landdroshof op ’n klagte van poging tot moord op haar tweejarige kind verskyn.
-
Klapmuts: 9-jarige se ‘ontvoerders’ vra nie meer borgtog
Drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n negejarige seun in Klapmuts aangerand en ontvoer het, het verlede Donderdag (8 Februarie) in die Paarl-landdroshof verskyn.
-
Nuwe forum wil sake stu
Die Stellenbosch-besigheidsforum, wat plaaslike sake-eienaars ’n platform bied om hul bekommernisse uit te spreek, netwerkbedrywighede te beoefen en oplossings te soek om hul bedryfsgebied te verbeter, is verlede week van stapel gestuur.










