Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Só sal Eikestad-inwoners vanjaar opdok
Padwerke, waterpype en behuising is op die sakelys vir die 2024-’25- boekjaar – lewer dus jou insette nou.
-
Basaar-tyd in Pniël
Die Pniël Congregation-kerk bied Saterdag 6 April sy jaarlikse basaar op die kerkterrein om 09:00 aan.
-
Dis tyd om weer te spel met WOW-spelfees
Dis weer tyd om te “es-pee-ee-el” en deel te wees van die grootste spelfees in Suid-Afrika, met inskrywings vir die 2024-Sanlam-WOW-spelfees wat nou oop is vir skole en individuele leerlinge in elke uithoek van die land.
-
Kinders bedel nog in Klapmuts
Die groep minderjariges wat by ’n Klapmuts-verkeerslig bedel, kwel motoriste steeds.
-
Excelsior bobaas teen Blakes op vuurwarm sewestoernooi
Spanne van die Excelsior-rugbyklub was Donderdag 21 Maart in aksie in ’n sewesrugbytoernooi tydens die jaarlikse sportdag van die Cloetesville-sportraad.
-
Join the donation drive to achieve 5 000 units of blood
The Western Cape Blood Service (WCBS), together with the South African National Blood Service (SANBS), will host its first, 1 Day – 1 Nation – 5 000 Units of Blood campaign in the hopes of collecting 5 000 units of…
-
Opedag binnekort op twee US-kampusse
Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan ’n opedag vir alle fakulteite op kampus aanbied waartydens leerders, ouers en onderwysers die US-kampusse en fakulteite in lewende lywe kan besoek.
-
Trekker vir doktorsgraad
Dit het die verkoop van een van haar pa se twee trekkers en baie harde werk gekos vir dr. Mosima Mabitsela om verlede week met ’n PhD in agronomie aan die Universiteit Stellenbosch (US) te gradueer.










