Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Swart naweek vir dié spanne
Dit was ’n swart naweek vir rugbyspanne in Stellenbosch en omgewing, want die meeste het hul moses teen hul opponente teëgekom.
-
Maties-roeiers takel die Bergrivier-kanomaraton
Tien Stellenbosse kanovaarders was deel van die talle roeiers wat verlede Woensdag (3 Julie) van Paarl na Velddrif in die Bergrivier-kanomarathon geroei het.
-
Atleet se verhaal nou ’n boek
’n Wêreldkampioen wat nie veel erkenning vir sy prestasies ontvang het nie, se lewensverhaal is nou in ’n boek, Goud vir Lenny, opgeneem.
-
-
Kinders van dorpies pak mekaar in eie ‘spele’
Daar was geen keer aan die atlete wat Vrydag (5 Julie) aan Stellenbosch se eie “Olimpiese Spele” deelgeneem het nie.
-
“Sjarrap en eet jou kos!” aan by Drostdy-teater
Ilne Fourie is terug met haar gewilde solokomedie Sjarrap en eet jou kos!.
-
‘Moenie reis tensy jy moet’
Ry liewer Jan Tuisbly se karretjie hierdie week, en durf slegs die pad aan indien dit rêrig nodig is.
-
Bekende wynplaas bult weer sy goue spiere
Die Spier-wynplaas se verbintenis tot die maak van goeie wyn deur goeie mense wat druiwe in goeie grond verbou word, is weer op die wêreldverhoog erken, met die historiese Stellenbosch-plaas wat ses goue medaljes en een grand- goue medalje by…
-
FOTO-GALERY: Leerders van PRG skitter in tweede kwartaal
Die tweede akademiese kwartaal van 2024 was ’n besige tyd vir die leerders van Paul Roos Gimnasium. Van uitblink op die sportveld tot uitstaande optredes in verskeie kultuur-items, het die seuns van dié Stellenbosse skool seker gemaak dat hulle hul…
-
Car seats are essential for children’s safety
South Africa’s road traffic fatality rate is well above the global average, and road traffic accidents are still one of the top causes of death in children younger than 10 years.










