Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wemmershoek-groep maak kapsie teen wykskomitee
’n Groep inwoners van die Stellenbosch-munisipaliteit se wyk 3, wat Wemmershoek, Meerlust en Lanquedoc insluit, eis die onmiddellike ontbinding van hul wykskomitee, wat glo ondemokraties verkies en deur hul DA-raadslid met die hand aangewys is.
-
Franschhoek loop deur onder geslagsgebaseerde geweld
Franschhoek het die afgelope week onder ’n gruwelike voorval van geslagsgebaseerde geweld deurgeloop toe ’n man eers sy meisie en toe homself gesteek het.
-
Woonhuis in Idasvallei in ligte laaie
Wanneer jou woning in puin gelaat is, is daar nie baie ligpunte nie, maar volgens Annaline Kammies was die silwer randjie die groot ondersteuning wat sy en haar gesin ontvang het.
-
LAAI AF | GRAPEVINE: Die nuusbrief van die Kaapse Wynlande
Dié 8-blad nuusbrief is propvol nuus en gebeure, boodskappe en interessante feite oor nuusmakers, asook belangrike inligting uit die Breedevallei, Drakenstein, Langeberg, Stellenbosch en Witzenberg.
-
Golfers tee-off to raise more than R100 000
The Rotary Club of Stellenbosch and local companies united to host a successful golf day for less fortunate members of the community.
-
Sy wou veel meer doen as net om ’n dokter te word
Hoewel sy van jongs af aangemoedig is om ’n dokter te word, het dr. Gestél Kuyler van die departement chemie en polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US) besluit om ’n ander pad te volg wat haar passie om lewens te…
-
Afrikaans se komvandaan veel langer as amptelike 100 jaar
Brasse, bra’s en broeders. Sisi en suster. Staan nader, staan nader. Maak ’n plan of dala wat jy moet.
-
Geleentheid weer hier om Suid-Afrika se unieke terroir te vier
Die Suid-Afrikaanse Terroir-wyntoekennings word vanjaar vir die 19de keer aangebied en het ’n belangrike gebeurtenis op die land se wynkalender geword.
-
Bridge House daag HS Stellenbosch uit om die bloed te laat loop
Die Bridge House Skool bied Donderdag (16 Mei) van 10:00 tot 15:00 ’n bloedskenkingskliniek by Klaskamer N1, geleë binne die Bridge House Skool perseel net buite Franschhoek, aan.
-
Register for SPAR Rewards, stand a chance to drive away in a brand-new car
The SPAR Group’s highly anticipated annual Win A Car competition is on until Sunday 2 June, giving shoppers the chance to enter for a chance to drive away in a brand-new car.










