Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘ ’n Huisbrand verniel ’n gesin’
’n Huisbrand laat nie net puin agter nie, maar kan ook ’n familie uitmekaar skeur.
-
DOWNLOAD | Grapevine
Read the Cape Winelands District Municipality’s own newsletter – Grapevine – to find out what is happening in the region.
-
LAAI AF | Grapevine
Lees die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se eie nuusbrief – Grapevine – om te sien wat alles in hierdie munisipaliteit gebeur.
-
Vlamme eis Cloetesville-gesin sy tuiste
Terwyl ’n Cloetesville-paartjie by die werk was, het hul bure hulle Donderdag (20 Julie) gebel met die nuus dat hul woning aan die brand is.
-
Nuwe benadering vir seesiekte onder seevaarders
As jy ’n seevaarder is, is die laaste ding wat jy wil hê om aan bewegingsiekte te ly en seesiek te word.
-
Franschhoek-vallei weer in blou, wit en rooi getooi
Een van die voorste aantrekkings in die Kaapse Wynlande vind Saterdag 13 tot Sondag 14 Julie plaas wanneer die Franschhoek-vallei in blou, wit en rooi getooi sal word.
-
Simonsberg-heuwels kry weer lewe met ritmiese klank
Die heuwels van die Simonsberg sal hierdie winter weer lewe kry met ritmiese klanke, en die smaak van tradisionele kaasfondue sal op almal se lippe wees wanneer Live Music Sundays na die Delheim-wynlandgoed kom.
-
Groot musiekkongres eerste keer in Afrika
Die Internasionale Vereniging van Musiekbiblioteke, Argiewe en Dokumentasiesentrums (IAML) se kongres bied Maandag 24 Junie ’n spesiale optrede deur die Zimbabwies gebore jazzkitaarspeler Louis Mhlanga aan.
-
MOU underscores best practices and ideas in terms of factoring gender in the fight against corruption
Stellenbosch University (SU) has signed a Memorandum of Understanding (MOU) with the Special Investigations Unit (SIU) of South Africa to “to find new approaches and strategies in the fight against corruption.”.










