Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kom kuier op hierdie plaas
Vrydae by Middelvlei Wyne in Stellenbosch gaan binnekort die op almal se lippe wees as dit kom by die landgoed se burger- en twee-vir-een spesiale aanbiedinge.
-
Endler-konsertreeks se tweede seisoen begin Vrydag
Die musiekdepartement van die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede seisoen van die Endler-konsertreeks sal van Vrydag 2 Augustus tot Saterdag 7 Desember duur.
-
Trek jou funky sokkies aan om kinders te help
Breadline Africa en PNA het weer kragte saamgespan vir ’n onvergeetlike Funky Socks Day-veldtog, met die doel om ’n blywende impak op vroeë kinderontwikkeling (VKO) te maak en kleuterskole in kwesbare gemeenskappe oor die land heen te transformeer.
-
Longkanker: Kry hulp by Kansa
Wêreld Longkankerdag, wat Donderdag 1 Augustus herdenk is, is ’n wêreldwye inisiatief wat help om bewustheid te bou oor hierdie kankersoort se ernstige emosionele effekte wat die genesingsproses kan vertraag en die positiewe effekte van behandeling k
-
Dorpskalender: Wat gebeur in die Eikestad?
Set up your diary to attend all the “must-attend” events in the City of Oaks.
-
Jonges raap landboupryse op
Stellenbosch se agri-werkers is die ruggraat van die plaaslike landbousektor en is Donderdag (25 Julie) vir hul merkwaardige bydraes vereer.
-
Mandela day Service 2024 – Paul Roos Gymnasium
The Volunteer Wildfire Services (VWS) Stellenbosch thanked the learners of Paul Roos Gymnasium for spending their leisure time coming to assist volunteers with cleaning vehicles and equipment in preparation of the 2024-’25 fire season.
-
7s rugby in Stellenbosch
Following a successful and unique approach to the inaugural News24 Forward Faster Invitational Sevens tournament in 2023, the Forward Foundation is excited to announce the second tournament scheduled for Saturday 2 and Sunday 3 November.
-
-










