Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Important tips to ensure your road trip is not a veritable nightmare
As we pass the year’s halfway mark we may find ourselves sleeping in more, doom scrolling and struggling to get on with duties and chores. One word can describe this feeling of perpetual fatigue: burnout.
-
19th South African Olive Awards to held at Franschhoek Cellar
Franschhoek Cellar will play host to the 19th annual South African Olive Awards on Tuesday 10 September.
-
-
ATKV-Crescendo legendes en 2024-finaliste span saam in derde produksie van die jaar
Vir die derde Platformsessies-konsert van ATKV-Crescendoproduksies op 16 Augustus by die Daisy Jonesteater in Stellenbosch kan die gehoor uitsien na ’n nostalgiese reis saam met Crescendo-legendes wat die musikale weg wys vir ’n nuwe generasie Afrika
-
Oud-Wilgenhoffers sê nee
Kommentaar en konsultasie oor die voortbestaan van die Wilgenhof-koshuis van die Universiteit Stellenbosch (US) is nou ingedien, met die Wilgenhof-alumni wat meen om die koshuis te sluit, sal “ernstige negatiewe gevolge” hê.
-
Paul Roos Gimnasium seuns presteer op die gholfbaan
Paul Roos Gimnasium het die tweede plek in die Suid-Afrikaanse skolekompetisie in Worcester behaal.
-
’n Taai stryd wag
Hanteerfoute op kritieke tye en ’n gebrek aan afronding was die rede waarom die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) Van der Stel-Evergreens (VDE) se droom om onder die eerste twee spanne op die punteleer van Superliga B te eindig, gekelder het.
-
Junior spanne op eerste rugbytoer
Die junior spanne van die Kylemore-rugbyklub is Vrydagoggend (2 Augustus) deur die gemeenskap op ’n bus geplaas vir die groep se toer na Beaufort-Wes.
-
Kultuur- en erfenis-leiers gesoek
Die plaaslike gemeenskap word genooi om benoemings vir die jaarlikse Erfenis-eretoekennings van die Universiteit Stellenbosch-rektor en die Stellenbosse burgemeester in samewerking met e’Bosch in te dien.
-
US-musikante in VSA
Vyf talentvolle studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se musiekdepartement is gekies as deel van die Africa United Youth Orchestra (AUYO) wat vir ’n geskiedkundige optrede by Carnegie Hall in New York aan te sluit.









