Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Riders make their mark
Seven riders of Fairtree DP World Cannondale were in the saddle for the Ford Trailseeker mountain-biking event in Wellington on Saturday (7 September).
-
‘Grondruil kan flora knou’
Terwyl die Stellenbosch- munisipale raad besluit of hy munisipale grond vir dié van die Botmaskop-ontwikkelaar sal verruil, heers kommer oor die biodiversiteit wat as gevolg van die ontwikkeling verlore kan gaan.
-
Beslissende wedstryde wag
Vir die klubrugbyspanne Van der Stel-Evergreens (VDE) en Franschhoek is hul wedstryde Saterdag (14 September) op City Park in Athlone die belangrikste wedstryde van die seisoen.
-
-
Reg vir die komende somer se veeleisende veldbrande
Reg vir die komende somer se veeleisende veldbrande
-
DORPSKALENDER: Wat gebeur in die Eikestad?
FRIDAY 13 SEPTEMBER Stellenbosch: The annual e’Bosch School Choir Festival will be held at the Stellenbosch Town Hall at 18:00. Admission costs R20. For more information, contact Belinda on 061 595 4085 […]
-
Franschhoek se geliefde markvrou in nood
Haar samoesas en southappies is al vir langer as ’n dekade deel van die Franschhoek Village-mark, en nou hoop gemeenskapslede om Theresa Adonis se lewe te help red.
-
-
Voters in Ward 8’s by-election have a chance to register this Friday
Residents of the Stellenbosch University campus area, the residence area, Coetzenburg and parts of Koloniesland can now register to vote in the upcoming by-elections.










