Die rugbyspanne van Paul Roos Gimnasium het Saterdag 26 Julie in hul laaste tuiswedstryd vir die jaar hul eweknieë van Rondebosch Boys’ High School verwelkom. Die Maroen Masjien het op alle silinders gevuur en in die 15 wedstryde in slegs een van die kragmetings die knie gebuig. Die seëvierende eerstespan glimlag breed na afloop van sy wedstryd op Markötter.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article