Jeannie Myburgh van Laerskool Stellenbosch het die afgelope vakansie as lid van die Kaapse Wynland-judospan aan die Suid-Afrikaanse Judokampioenskap in Vanderbijlpark deelgeneem. Jeannie het ’n goue medalje in haar gewigs- en ouderdomsklas gewen.