Die Paul Roos Gimnasium-koor is onlangs as wenner van die bekende Tygerberg- eisteddfod aangekondig. Die koor het 93,8% in die eindstryd in die Endler-saal ontvang, met die Hoërskool Tygerberg en Bishops wat onderskeidelik in die tweede en derde plek was.

Die Paul Roos Gimnasium-koor is onlangs as wenner van die bekende Tygerberg-
eisteddfod aangekondig. Die koor het 93,8% in die eindstryd in die Endler-saal ontvang, met die  Hoërskool Tygerberg en Bishops wat onderskeidelik in die tweede en derde plek was.
Die Paul Roos Gimnasium-koor is onlangs as wenner van die bekende Tygerberg-eisteddfod aangekondig. Die koor het 93,8% in die eindstryd in die Endler-saal ontvang, met die Hoërskool Tygerberg en Bishops wat onderskeidelik in die tweede en derde plek was.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article