Die Cloetesville-polisie is op soek na die eienaars van die gasbottel sowel as twee Willard voertuig-batterye. Die items is onlangs verlate gevind en die polisie wil graag die eienaars opspoor om hul eiendom aan hulle terug te besorg.

Enigeen wat die items eis, sal bewyse moet kan lewer dat dit aan hulle behoort. Kontak die Cloetesville-polisie by 021 888 5940 vir nog inligting.

Cloetesville-polisie soek eienaars
Twee motorbatterye is onlangs verlate deur Cloetesville-polisie gevind.
Cloetesville-polisie soek eienaars
Cloetesville-polisie is opsoek na die eienaar van hierdie gasbottel.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article