math-colourful-rulers-supplies-calculator
math-colourful-rulers-supplies-calculator Credit: Andrea Rankovic

Luc du Toit, 'n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch, is 'n dubelle wiskunde-wenner nadat hy as die nasionale én provinsiale wenner in die gr. 11- en gr. 12-kategorie van die Netwerk24-
wiskundekompetisie aangewys is. Luc se prestasie het hom 'n geldprys van R5 000 as provinsiale wenner besorg en sy nasionale oorwinning het hom 'n verdere R18 000 in die sak gebring. Hierdie kompetisie het oor die jare 'n instelling geword en die skool is dankbaar dat Luc se talent, toewyding en harde werk op só 'n groot platform erken word.
Luc du Toit, ‘n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch, is ‘n dubbele wiskunde-wenner nadat hy as die nasionale én provinsiale wenner in die gr. 11- en gr. 12-kategorie van die Netwerk24-wiskundekompetisie aangewys is. Luc se prestasie het hom ‘n geldprys van R5 000 as provinsiale wenner besorg en sy nasionale oorwinning het hom ‘n verdere R18 000 in die sak gebring. Hierdie kompetisie het oor die jare ‘n instelling geword en die skool is dankbaar dat Luc se talent, toewyding en harde werk op só ‘n groot platform erken word.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article