Die Hoërskool Stellenbosch bars van die trots ná die prestasie van drie gr. 11-leerders – Joshua Heinemann, Anria Mason en Ruben Sander – in die Filmit-kompetisie. Dié drie is gesamentlik in die volgende afdelings benoem: Beste aktrise, beste rolprent, beste oorspronklike musiek, beste spesiale effekte, beste kostuums, beste produksie-ontwerp en beste kinematografie. Op die prysuitdeling in Oktober is die driestuks onderskeidelik as afdelingswenners vir beste aktrise, beste rolprent, oorspronklike musiek, spesiale effekte en kinematografie aangewys.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article