Die jaarlikse derby tussen die Hoërskool Kylemore en Groendal Sekondêr vind op 13 Augustus op Kylemore plaas. Dit is die eerste keer ná twee jaar, weens die Covid-19-pandemie, dat die skole mekaar pak. Die verrigtinge begin om 10:00 met skaak, sokker, netbal en rugby. Hekgeld beloop R30 vir volwassenes en leerders sonder skoolklere, R20 vir leerders in skooldrag en R10 per motor. Bo is die Hoërskool Kylemore se eersterugbyspankaptein, Peter James, en Danielle Arnolds (Mej. Kylemore).Foto:
Die derbytyd in Kylemore!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.