Die Hoërskool Kylemore is trots op Franco Peceur, Luze Carolissen, Esha Groenewald en Gazelle Abrahams. Peceur het onlangs sy WP-rugby-skeidsregterkwalifikasie ontvang. Carolissen en Abrahams is albei in die Boland o.19-meisieskrieketspan opgeneem en Groenewald is in die Wes-Kaapse o.15-meisies-krieketspan opgeneem. Foto:

HS Kylemore trots op dié vier presteerders

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article