Community

  • Omgee-hospies lewer talle dienste

    Omgee-hospies lewer talle dienste

    Engele van dood is hulle nie, ten spyte van wat die publiek van die Stellenbosch-hospies dalk dink. Inteendeel – wat die span van die plaaslike hospies wil doen, is om […]

    |

  • Saagmeul kla oor vervoer

    Saagmeul kla oor vervoer

    Inwoners van Saagmeul in Wemmershoek sê hulle is moeg van die “swak diens” wat hulle van die plaaslike taxivereniging ontvang en pogings om met die bestuur van die Franschhoek-taxivereniging te […]

    |

  • Word ‘n bloedheld hierdie winter

    Word ‘n bloedheld hierdie winter

    Die winter bied unieke uitdagings vir bloedinsameling – seisoenale siektes soos verkoues en griep, minder skenkingsklinieke as gevolg van skoolvakansies, en minder mense wat in die kouer weer uitgaan. Dié […]

    |

  • LESERSBRIEF: Mostert se drif?

    LESERSBRIEF: Mostert se drif?

    Toe ek in 1967 as assistant-stadsingenieur van die Stellenbosch-munisipaliteit aangestel is, het ek aangeneem die drif oor die Eersterivier in Koloniesland is die drif waarna die woonbuurt Mostertsdrift vernoem is, […]

    |

  • Development through play

    Development through play

    The Stellenbosch Academy of Sport served as the venue for a sports-and-recreation coaches’ training session hosted by e’Bosch Heritage Project on Saturday (10 May). The session, which focused on the […]

    |

  • e’Bosch Fest goes pro

    e’Bosch Fest goes pro

    The e’Bosch Festival of Talents 2025 is more than just a talent competition – it’s a catalyst for opportunity, fostering job creation, discovering exceptional talent, and nurturing the next generation […]

    |

  • Calls for swift probe

    Calls for swift probe

    Three people lost their lives to gun violence in Khayamandi at the weekend. Stellenbosch police are investigating the senseless killings after two separate shooting incidences, one of which claimed the […]

    |

  • Klagtes oor diefstal naby Klapmuts-nedersetting

    Klagtes oor diefstal naby Klapmuts-nedersetting

    Nóg klagtes het ingestroom oor die informele nedersetting buite Klapmuts oorkant die stortingsterrein en skuins oorkant die polisiekantoor, ook duidelik sigbaar van die N1 af. Inwoners beweer die afgelope weke […]

    |

Gift this article