Community

  • Fietsryers loop deur in ongelukke in Franschhoek

    Fietsryers loop deur in ongelukke in Franschhoek

    Dit was ‘n besige week vir noodpersoneel in Franschhoek weens verskeie ongelukke met veral fietsryers en motorfietsryers wat deurgeloop het. Die afgelope Vrydag (23 Mei) is twee mense in ‘n ongeluk op die R45 in Franschhoek beseer. Volgens paramedici het…

    |

  • Nuwe kliniek het suster in die saal

    Nuwe kliniek het suster in die saal

    Mediese dienste op hul voorstoep is wat plaaswerkers en Idasvallei-inwoners nou kan geniet danksy die Sha’p Left-kliniek in Rustenberg. Aan die stuur van die nuwe kliniek, wat Saterdag (24 Mei) sy amptelike opening gevier het, is suster Mary-Anne Saal, wat…

    |

  • Semi-finalis wil hoop gee

    Semi-finalis wil hoop gee

    ‘n Vrou gevorm deur genade, pyn en oorwinning … Só beskryf Charlene Elliott, die Wes-Kaapse semi-finalis van Mrs Bold, haarself. Sy hoop om ander te help en met haar lewensverhaal hoop te bied. Dié voormalige graad R-opvoeder van Klapmuts Primêr is…

    |

  • Drug haul in Khayamandi

    Drug haul in Khayamandi

    Members of Stellenbosch police’s crime prevention team, Crime Intelligence and Stellenbosch Municipality’s Law Enforcement confiscated drugs valued at R380 000, after officials executed a search warrant at a house in Thubelitsha, Khayamandi. on Wednesday 14 May at 17:30. A total…

    |

  • DA behou Wyk 9 in Eikestad

    DA behou Wyk 9 in Eikestad

    Dit blyk raadslid Isabelle de Taillefer se skuif om van die Vryheidsfront Plus oor te loop na die Demokratiese Alliansie was die moeite werd, maar met ‘n kiesersopkoms van slegs 6,59% meen sommige die DA het nie juis iets om…

    |

  • Local wineries beat expectations

    Local wineries beat expectations

    Wineries and Stellenbosch Municipality work to plant trees in City of Oaks.

    |

  • Cofco borg plaaslike rugby

    Cofco borg plaaslike rugby

    Avril Fillies Die Van der Stel-Evergreens-rugbyklub (VDE) het onlangs ‘n borgskap van 150 sweetpakke en rugsakke by Cofco Intl., ‘n landbou-sakeonderneming in Stellenbosch, ontvang. Cofco Intl. is ‘n platform van die Cofco-korperasie, een van die grootste landbou- en voedselmaatskappye in…

    |

  • Usher winter in with trail run

    Usher winter in with trail run

    Trail runners put on those tekkies.

    |

Gift this article