Community

  • Padel Potchies kraai koning van die baan in Stellenbosch

    Padel Potchies kraai koning van die baan in Stellenbosch

    Die Maties-tak van AfriForum Jeug het Donderdag 19 Februarie ’n sosiale padeltoernooi by Africa Padel Stellenbosch aangebied.

    |

  • Dorpskalender || Town calendar

    Dorpskalender || Town calendar

    FRIDAY 20 FEBRUARY • Stellenbosch: The first season of the 2026 Endler Concert Series starts with a performance by the Cheng² Duo at the ENDLER HALL at 19:00. The sibling […]

    |

  • Indringers spesie langs die Eersterivier in Stellenbosch bekyk

    Indringers spesie langs die Eersterivier in Stellenbosch bekyk

    Die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Indringerbiologie het ‘n missie: om die volledige plantverspreiding langs die 42km-lange Eersterivier vas te stel. Vanaf die Jonkershoekberge tot by Valsbaai – elke inheemse en uitheemse plant tel.

    |

  • Bejaardes dans saam met musiekmanne

    Bejaardes dans saam met musiekmanne

    Twee Stellenbosse musiekmakers besoek maandeliks Agapé-aftreeoord en HospiCare om die inwoners se Vrydae op te kikker met goue oues.

    |

  • Tydtoets in Die Boord vier sy 40ste bestaansjaar

    Tydtoets in Die Boord vier sy 40ste bestaansjaar

    Veertig jaar gelede het ‘n groep manne die pad in Van Rheedestraat in Stellenbosch vir hul eerste tydtoets gevat en nou, vier dekades later, pak atlete steeds elke Dinsdag hierdie […]

    |

  • Mooimaaktyd vir vroue in Welgevonden

    Mooimaaktyd vir vroue in Welgevonden

    Die aktrise Angelique Gerber het verlede week na Stellenbocsh gereis om plaaslike vroue te help met ‘n bietjie “selfcare” en het haar reeks grimering “Angelique Cosmetics” by die Arrie Nel […]

    |

  • Kanu se wynengel

    Kanu se wynengel

    Danie Keet Die meeste Stellenbosse wynplase het feitlik geen bekendstelling nodig nie, maar dit is altyd belangrik om te onthou buiten die bekende name wat gereeld in die kollig verskyn, […]

    |

  • e’Bosch vereer skoolvakansieprogram-span

    e’Bosch vereer skoolvakansieprogram-span

    Saterdag 24 Januarie het e’Bosch ‘n waarderingsete vir Skoolvakansieprogram-koördineerders en -fasiliteerders by die De Laer Voortrekker-venue aangebied ter erkenning en waardering vir die toewyding en verbintenis van die groep wat die organisasie se […]

    |

  • Renewing vows after 70 years

    Renewing vows after 70 years

    Being blessed with a partner for seven decades is an extraordinary milestone. To celebrate the occasion, George Ludwig and Ingrid Isolde Elsa Kiblböck, 92 and 89 years old respectively, renewed […]

    |

  • ‘n Familiehuis met hart in Kylemore

    ‘n Familiehuis met hart in Kylemore

    In Skoolstraat, Kylemore, staan ‘n huis reeds vir 100 jaar en die familie wat sedert 1925 daarin woon, hoop die woning bly nog lank staande. Die Jacobs-familiewoning pronk steeds met […]

    |

Gift this article