Cobus Germishuys, ’n wynbemarker van die Kanu-wynlandgoed buite Stellenbosch, het onlangs sy 26ste jaar in die wynbedryf en op Kanu gevier. Cobus is alombekend in die Wynbedryf as “die wynengel”.


Cobus kort net vlerke

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article