Anna Adams (links) is bly oor die mussie wat sy ontvang het. By haar is Cameron Johannes.

Bederf haar met ’n mus


’n Groep leerders van Hoërskool Cloetesville het Donderdag 3 Augustus uitgereik na Huis Ebenhaeser en die bejaardes bederf met warm mussies wat die leerders self gebrei het.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article