Yaël Malgas
-
The women and men in blue helped to launch the last of the Western Cape districts’ Safer Festive Season Operations today (Thursday 23 October) at the Kayamandi Sport Grounds in […]
-
CapeXit het strafregtelike klagtes teen die Stellenbosch-munisipaliteit en munisipale bestuurder Geraldine Mettler ingedien oor die Botmaskop-ontwikkeling.
-
Amapretty, die gewilde Afrikaanse ghom-groep van Idasvallei met 40 000-plus maandelikse Spotify-luisteraars, droom steeds daarvan om by die Stellenbosch Liggiefees op te tree. Die viermanskap het van kindsbeen af saam musiek gemaak.
-
Dr. Steve Steyn en Mediclinic Stellenbosch het vir die sesde keer gratis katarak-operasies aan 20 pasiënte verskaf. As deel van Oogsorg-bewusmakingsmaand het die oogspesialis se pro bono-inisiatief staatspasiënte gehelp wat jare op waglyste was. Vrywilligers en geskenkte lense het die suksesvolle gemeenskapsprojek moontlik gemaak.
-
Die Cape Independence Party (CapeXit) het strafregtelike klagtes teen die Stellenbosch-munisipaliteit ingedien in verband met die omstrede luukse Botmaskop-ontwikkeling.
-
Stellenbosch police have confirmed a case of kidnapping was being investigated after an incident involving a student earlier this week. According to police a student was walking in Du Toit […]
-
Raadslede van Stellenbosch het vandeesweek bymekaargekom om goedkeuring te gee vir die raadslid Stephanie Heneke en Charl Kitching, senior bestuurder van beskermingsdienste, wat deur die Strong Cities Network na die Sesde Wêreldberaad in Kanada genooi is.
-
Inwoners van Pniël eis ‘n oplossing by die Stellenbosch munisipaliteit vir wat hulle ‘n 27 jaar lange probleem by die plaaslike pompstasie noem.
-
‘n Klagte van openbare geweld word ondersoek nadat keelvol inwoners op Sondag 5 Oktober die strate van Cloetesville saam met lede van Pagad ingevaar het.
-
Die Jamestown-biblioteek is het Dinsdag 30 September sy deure vir ywerige boekwurms heropen, ná die fasiliteit se tydelike sluiting vir opknapingswerk.










