Die jong lede van AfriForum Jeug se Maties-tak het Saterdag 21 Februarie, as deel van hul voortgesette verbintenis tot gemeenskapsdiens en verantwoordelike burgerskap, 'n suksesvolle skoonmaakprojek is in sentrale Stellenbosch aangebied. Die aksie het by Die Braak plaasgevind, asook in die omliggende gebiede van Bird-, Plein- en Andringastraat. Aan die einde van die dag is 13 vullissakke vol rommel verwyder, soos (van links) Ruben Killian, Dani Blythe, Bernard Coetzee, Christiaan Kershoff en Hanno Koster, hier wys. Die aksie maak 'n tasbare verskil en het ook prakties gewys hoe jongmense deur dienslewering 'n positiewe impak kan hê. AfriForum Jeug moedig studente en inwoners aan om gedurende die jaar betrokke te raak by plaaslike projekte en saam te werk om praktiese oplossings vir gemeenskapsuitdagings te bou.
Lede van AfriForum Jeug se Maties-tak het onlangs Stellenbosch help skoonmaak.

Die jong lede van AfriForum Jeug se Maties-tak het Saterdag 21 Februarie, as deel van hul voortgesette verbintenis tot gemeenskapsdiens en verantwoordelike burgerskap, ‘n suksesvolle skoonmaakprojek is in sentrale Stellenbosch aangebied. Die aksie het by Die Braak plaasgevind, asook in die omliggende gebiede van Bird-, Plein- en Andringastraat.

Die jong lede van AfriForum Jeug se Maties-tak het Saterdag 21 Februarie, as deel van hul voortgesette verbintenis tot gemeenskapsdiens en verantwoordelike burgerskap, 'n suksesvolle skoonmaakprojek is in sentrale Stellenbosch aangebied. Die aksie het by Die Braak plaasgevind, asook in die omliggende gebiede van Bird-, Plein- en Andringastraat. Aan die einde van die dag is 13 vullissakke vol rommel verwyder, soos (van links) Ruben Killian, Dani Blythe, Bernard Coetzee, Christiaan Kershoff en Hanno Koster, hier wys. Die aksie maak 'n tasbare verskil en het ook prakties gewys hoe jongmense deur dienslewering 'n positiewe impak kan hê. AfriForum Jeug moedig studente en inwoners aan om gedurende die jaar betrokke te raak by plaaslike projekte en saam te werk om praktiese oplossings vir gemeenskapsuitdagings te bou.
Lede van AfriForum Jeug se Maties-tak (van links) Ruben Killian, Dani Blythe, Bernard Coetzee, Christiaan Kershoff en Hanno Koster.

Aan die einde van die dag is 13 vullissakke vol rommel verwyder deur Ruben Killian, Dani Blythe, Bernard Coetzee, Christiaan Kershoff en Hanno Koster. Die aksie maak ‘n tasbare verskil en het ook prakties gewys hoe jongmense deur dienslewering ‘n positiewe impak kan hê.

AfriForum Jeug moedig studente en inwoners aan om gedurende die jaar betrokke te raak by plaaslike projekte en saam te werk om praktiese oplossings vir gemeenskapsuitdagings te bou.

Yvonne Gerber, die jeugbeampte vir ontwikkeling by AfriForum Jeug, het ook aan die skoonmaakprojek deelgeneem.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article