Paul Roos Gimnasium het verlede Donderdag (29 Januarie) tydens die Wes-Kaap Onderwys Departement se 2025 NSS-toekeningseremonie by Leeuwenhof 'n toekenning vir akademiese uitneementheid by ontvang. Dít na PRG negende in die provinsie uit 872 skole geplaas het. Die oudleerders Aaron Miller en Ian Lubbe (matriek 2025) het ook die die top 40-lys met onderskeidelik nege onderskeidings en 'n gemiddeld van 94,83% en 10 onderskeidings en 'n gemiddeld van 94,67% behaal. Met die spesiale toekennings (van links) staan Ian Lubbe, PRG-rektor Jannie de Villiers en Aaron Miller.
Paul Roos Gimnasium het onlangs tydens die Wes-Kaap Onderwys Departement se 2025 NSS-toekeningseremonie met verskeie toekennings weggestap.

Paul Roos Gimnasium het verlede Donderdag (29 Januarie) tydens die Wes-Kaap Onderwys Departement se 2025 NSS-toekeningseremonie by Leeuwenhof ‘n toekenning vir akademiese uitneementheid by ontvang. Dít na PRG negende in die provinsie uit 872 skole geplaas het.

Die oudleerders Aaron Miller en Ian Lubbe (matriek 2025) het ook die die top 40-lys met onderskeidelik nege onderskeidings en ‘n gemiddeld van 94,83% en 10 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 94,67% behaal.

Met die spesiale toekennings (van links) staan Ian Lubbe, PRG-rektor Jannie de Villiers en Aaron Miller.

Paul Roos Gimnasium het verlede Donderdag (29 Januarie) tydens die Wes-Kaap Onderwys Departement se 2025 NSS-toekeningseremonie by Leeuwenhof 'n toekenning vir akademiese uitneementheid by ontvang. Dít na PRG negende in die provinsie uit 872 skole geplaas het. Die oudleerders Aaron Miller en Ian Lubbe (matriek 2025) het ook die die top 40-lys met onderskeidelik nege onderskeidings en 'n gemiddeld van 94,83% en 10 onderskeidings en 'n gemiddeld van 94,67% behaal. Met die spesiale toekennings (van links) staan Ian Lubbe, PRG-rektor Jannie de Villiers en Aaron Miller.
By die spesiale toekennings was (van links) Ian Lubbe, PRG-rektor Jannie de Villiers en Aaron Miller.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article