Die nuwe gr.8-leer- ders van Paul Roos Gimnasium het verlede week meer as net ‘n berg versit. Hulle het tot by die eerste kruis gestap waar die skool se onderhoofleiers Psalm 121 voorgelees het. Daarna het die hoofseun Daniel Whitehead vir die nuwelinge die PRG-embleem geleer en hulle het self die pieke, soos op die embleem getoon word, gesien.

Die nuwe gr.8-leer-
ders van Paul Roos Gimnasium het verlede week meer as net 'n berg versit. Hulle het tot by die eerste kruis gestap waar die skool se onderhoofleiers Psalm 121 voorgelees het. Daarna het die hoofseun Daniel Whitehead vir die nuwelinge die PRG-embleem geleer en hulle het self die pieke, soos op die embleem getoon word, gesien.
Die nuwe gr.8-leerders van Paul Roos Gimnasium het verlede week meer as net ‘n berg versit. Hulle het tot by die eerste kruis gestap waar die skool se onderhoofleiers Psalm 121 voorgelees het. Daarna het die hoofseun Daniel Whitehead vir die nuwelinge die PRG-embleem geleer en hulle het self die pieke, soos op die embleem getoon word, gesien.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article