Home » Sport » Foto’s: Netbal-unie bedank alle rolspelers
Die bestuur van Stellenbosch se netbal-unie pronk met hul sertifikate. Die unie het die afgelope Saterdag (13 Desember) die jaar met sy prysuitdeling afgesluit. Die spelers, administrasie en ondersteuners sien uit na ‘n blaaskans voordat hulle die 2026-seisoen aanpak. Onder die klubs teenwoordig was Tigers, Newtons, Blue Birds, Victory, Black Pumas, die Cloetesville Rangers en die Primrose-netbalklub.Die mees toegewyde spelers van die onderskeie spanne is vir hul prestasies gedurende die afgelope jaar vereer
.Die unie se skeidsregters is vir hul harde werk deur die jaar bedank.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.
You must be logged in to post a comment.