Die Strand-inwoner en Kanu-wynbemarker Cobus Germishuys vier vanjaar sy 26ste jaar in die wynbedryf en op die wynlandgoed buite Stellenbosch. Germishuys is in die wynbedryf as die Wynengel bekend.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • DistrictMail & Helderberg Gazette – E-Edition – 13 May 2026
    DistrictMail & Helderberg Gazette – E-Edition – 13 May 2026

Gift this article