Jakes Willemse het Vrydag (2 Desember) die mooi, dog sterk winderige weer langs die Valsbaai-kuslyn ten volle benut en op sy sweefbord gespring om ander strandgangers met sweefski te vermaak. Die Helderberger Neels Beyers was in die kol toe hy dié foto van die talentvolle Willemse by Melkbaai geneem het.Foto: Neels Beyers

Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article