DONDERDAG 5 MAART
Strand: ‘n Inspirerende skrywersgesprek vind om 14:00 by SUNSET BOOKS plaas, waar twee romanse-skrywers uit verskillende generasies byeenkom om oor “Konneksies” te gesels. Die gevestigde Pretoria-skrywer Francine Beaton, met meer as 50 gepubliseerde boeke, deel die verhoog met die opkomende romanse-skrywer Stephanie du Toit, wat reeds ‘n impak op die genre gemaak het. Die gesprek fokus op daardie onsigbare drade wat mense, stories en emosies aan mekaar bind, en hoe verhoudings boeke vorm en verdiep. Die skrywers verken waarom romanse nie net oor liefde gaan nie, maar oor gevoel, ontsnapping, rou emosie en die menswees agter elke hartklop. Lesers, skrywers en boekliefhebbers word uitgenooi om die gratis geleentheid by te woon, waar hulle vrae kan vra, stories kan vier en selfs boekpryse kan wen. Vir navrae, skakel 078 801 8218.
FRIDAY 6 MARCH
Strand: Award-winning artists James Stewart and John Ellis will explore the songwriting genius of Sting and The Police at THE DRAMA FACTORY at 19:30. The multi-Emmy nominated, multi-SAMA award-winning Stewart teams up with Ellis, former leader of internationally-acclaimed Tree63, to reinterpret Sting’s solo compositions and The Police classics, breathing new life into beloved songs. Known for filling venues, this dynamic duo promises an evening of musical magic. Tickets cost R230 per person, with WhatsApp reservations on 073 215 2290.
Strand: Vroue van God, kom wees deel van ‘n interaktiewe gebedsgeleentheid by waar vroue van geloof regoor die wêreld in gebed verenig en tot God sal bid. Moenie hierdie geseënde geleentheid wat om 08:00 by AGS CHARISMA KERK (101 Jenningstraat) plaasvind misloop nie. Vir meer inligting, skakel 062 706 9112.
SATURDAY 7 MARCH
Somerset West: The SOMERSET WEST UNITARIAN FELLOWSHIP gives a presentation on the “Cognitive Science of Religion”. It explores how evolved brain mechanisms may lead humans to believe in supernatural beings. Francis Clerke, retired attorney and researcher, will present insights from his forthcoming book on science and religion. The event takes place in the meeting room at Vonke House, 121 Lourensford Road at 10:00. For more information, call Reverend Roux Malan on 084 679 5466 or visit https://swunitarians.carrd.co.
MAANDAG 9 MAART
Strand: Die CHRISTELIKE AFHANKLIKHEIDSDIENS, of Christians Against Drugs (CAD), nooi mense wat probleme met middelafhanklikheid het na hul byeenkoms om 19:00 in die kerksaal van die NG kerk Strand Moedergemeente, op die hoek van Birkenhead- en Faganstraat. Rig alle navrae aan Gerrie by 073 336 3119 of Werner by 082 826 0972.
WOENSDAG 11 MAART
Strand: STRAND-BUURTWAG se jaarvergadering vind om 18:30 in die Strand-buurtwagsaal by Masonicstraat 3 plaas. Die agenda sluit in ‘n oorsig van 2025, finansies, verkiesing van bestuurslede en algemene sake. Tans is daar twee vakante poste in die bestuur, naamlik onder-voorsitter en intel-bestuurslid, waarvoor nominasies verwelkom word. Nominasievorms vir beide vakante en huidige poste kan verkry word by die saal op Donderdag 26 Februarie om 18:00, of by Carl Gersbach by 083 635 2114. Alle nominasies moet ingedien word teen Vrydag 6 Maart. Die gemeenskap word hartlik uitgenooi om die jaarlikse AGM by te woon en deel te neem aan hierdie belangrike geleentheid waar die organisasie se voortgang hersien word en nuwe leierskap verkies word.
FRIDAY 13 MARCH
Somerset West: Following a successful launch, the U3A in Somerset West will hold its next South Africa Today meeting at Somerset West United Church, on the corner of Andries Pretorius and Bright Street, from 14:00 to 15:30. The meeting will feature a presentation by Deon Cloete, managing director of the Cape Winelands Airport (Fisantekraal) Development. Members should wear their membership cards and contribute R10 (non-members R20), with parking available at the rear of the church building and at the Bright Street entrance where gates open automatically upon approach, though attendees are asked to keep the nearest spaces available for church members. For more information, contact Danie Schoeman directly at dschoeman2745@gmail.com or WhatsApp 082 783 9582.
SATURDAY 14 AND 28 MARCH
Somerset West: Discover exquisite handcrafts at the COUNTRY CRAFT MARKET at Southey’s Vines in Main Road from 09:00 to 14:00. The market has something for everyone, from handmade jewellery and pottery to textiles and woodwork. Contact Lesley on 083 590 9197 for more details.




