Christopher Smit, ’n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Strand, is een van slegs twee atlete van die Westelike Provinsie wat vir die Suid-Afrikaanse span gekies is om van Vrydag 2 tot Maandag 12 Desember in Malawi aan die Region 5 Games in hamergooi deel te neem. Christopher moes ongelukkig weens ’n fratsbesering aan hierdie groot geleentheid onttrek.


Vir spele gekies, maar . . .

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article