Die o.12 A-seunshokkiespan van Laerskool De Hoop het Vrydag 6 September aan Marius Schoeman se Fast 5-hokkietoernooi by Paarl Gimnasium deelgeneem en is as die algehele wenners gekroon. Die span het in al ses sy wedstryde geseëvier. Die wenspan, saam met hul afrigter, Helene McAslin, en toernooiorganiseerders is opgewonde oor die prestasie. De Hoop-hokkie word deur RE/MAX geborg.Foto:


Vinnige hokkiespelers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article