Tweelingleerders het onlangs gesit vir foto’s om die geskiedkundige gebeurtenis vas te vang. Hoërskool Strand het vanjaar 15 stelle tweelinge in die skool. Sewe van die tweelinge is vanjaar in matriek. Cora en Rosa Louw is in gr. 8.


Vinkel en koljander, een lyk nes die ander

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article