STRAND – Martin Theron, ’n gr.10-leerder aan die Hoërskool Strand, is vanjaar weer een van 50 leerders in die Wes-Kaap wat gekies is om deel te neem aan twee kursusse, aangebied deur die Twee Oseane-akwarium. Klasse sou in die Maart-skoolvakansie aangebied word, maar is weens die staat van inperking uitgestel en is virtueel deur middel van Google Classroom en Zoom aangebied. Martin het uitstekend gevaar, die kursusse voltooi en ’n gemiddelde van 78% vir die FET-marienebiologie-kursus behaal.


Vaar goed in kursus

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article